William H. Macy | |
Geboortenaam | あはれJr.かあまb |
---|---|
Alias | kll |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William H. Macy is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fargo (1996), Boogie Nights (1997), en Magnolia (1999), en in die televisiereeks Shameless (2011).